Hi, my naam is Danielle en ek is dertien jaar oud. Dis my eerste Afrikaans storie en dis my tweede taal, so asseblief as daar is nie goed taal of strukture nie kan jy PM ek.

OoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOoOo

Katniss sit op die baie grown gras. Sy was so bang bit hierdie jaar se speletjies! As Peeta in is en nie Haymitch nie, sal sy huil n rivier! Sy nie se dit nie, maar Katniss was leif vir Peeta. Jy het die beste oe in District 12 en hy was moodier as Gayl.

Maar niks was reg nie vir hierdie meisie. Alles van sy familie dink die " baby hoax " dat Peeta het gedink was so slim! Wat hulle nie dink nie is dat daar is n babatjie! Ek is 3 maande swanger en jy kan niks sien nie.

Ons was so gelukkig! Maar ek is nie dof nie, ek sal nie oorlief nie en as ek dpod is, is saam my kind.

Die dag vir die reaping is nou vandag. Katniss staan langs Peeta, Effie en Haymitch. Voor Effie begin, Katniss bring sy hand voor sy mond en hardloop badkamer toe. Haar oggend siekte was nie goed nie vandag. As sy loop op die stadium, al oe is op haar.

" Eskies mense, " se sy n bikkie skaam.

Effie pik uit Katniss en Peeta se name. Hulle families huil as die twee is gekliks weg.

OoOoOoOoOo

Jammer dat dit so kort is, hierdie hoofstuk is n begin die bekendstelling van die storie.

~ek ondertekening uit