Well ek gaan die storie in my huistaal ook skryf. Hoop julle gaan dit baie geniet.

Harry se groen oë staar met haat na sy oom. Sy small liggaam skud met haat. Daar is 'n wind wat al rondom hulle gaan soos n tornado. All is hulle in die huis.

'n Stem in sy kop motiveer hom om te gaan vir die dood. Om die mense dood te maak wat hom so seer gemaak het. Wat hom verander het in die persoon wat hy nou is.

Die man voor hom skud van die vrees. Hoe kan so n klein persoon soveel haat om hom he?

"Wat gaan jy doen Freak?" Vernon probeer braver the klink as wat hy werklik is. Harry besef dit toe hy die rou vrees in sy oë sien. Sy tannie en neefie probeer weg te kruip agter die waalvis van 'n man.

Nee ek moenie so dink nie. Dit sal net 'n insult wees vir waalvisse regoor die wêreld. "Julle arme, arme mense. Julle staan voor dood se deur. Arme arme mense wat hulle nooit sal wil he nie." Harry's se stem was net a whisper en toe, toe doen magic die res vir hom.

Dit gaan deur hulle soos 'n warm mes deur botter sal gaan.

Die beweging gebeur amper in stadige aksie, vermoor hy hulle. Die wind wat om hulle gegaan het begin stadig dood te gaan.

Hy gee die lyke n sagte glimlag. Daar is geen bewys dat hy sopas drie mense vermoor het nie.

Hy draai stadig om en stap by die huis uit. Hy kyk na die meisie wat voor hom staan stil aan.

"Hulle is dood." Die drie woorde was gepraat met geen emosie nie. "Goeie werk boeta." Die meise se stem was sag en onskuldig.

Harry skud net sy kop en loop verder. Hy wag nie vir haar nie.

Die meisie gee 'n sku glimag en beweeg dan agter hom aan. Haar glimlag sou enige iemand laat hardloop het as hulle dit gesien het, sy is reg vir die oorlog wat gaan kom.

En dit was die inleiding hoop julle gaan die res van die storie geniet, weet nie wanneer ek weer sal skryf aan die storie nie. Maar dis n belofte dat ek nie net my stories sal weg vat nie.