Die diepste donker-Finaal
Deur Elsabe L. Beyers
Gr11A
Monster van n Ander Ek
Maibe: This is the Afrikaans version... just so you can see the diffrence in word count...
Magdalene: The essay was supposed to be only 400 words long... yami made it 453 words -_-'
Maibe: The editing on this was not done by me or my Hikari... A third party who we discovered is just as terrible as us in Afrikaans
Monster van n Ander Ek
Skaduwees. Monsters. Hell.
My Yami¹ se kop is vol geprop hiervan. Selfs haar naam het so n gevoel: Maibe Sekhet Kek, "Grave of Powerful Darkness"! Haar sielskamer is net n donker gat waarin ek altyd seerkry. Sy gril nie vir die skreeus van demone of vir bloed wat tussen haar tone inkruip nie… sy geniet die seer en tjank na die maan soos n wolf.
Sy is nie so wreed soos wat sy voorgee nie- wreedheis is al wat sy van weet. As kind was haar familie voor haar vermoor. Sy ruik nog die reuk van gebrande mensvleis en hoe haar klein sister geskree vir haar om te help. Alles net vir n bietjie towerkuns om haar land te red.
Jare se lewe in slawerny het nie gehelp nie. Dit het haar bitter en koud gemaak… al haar emosies is weggesteek onder n masker van donkerte.
Klein druppeltjies vloeibare lewe drup uit n sny op my arm. Die bloedspatsels is nog vars op die mes in haar hand.
Bloed is soos lekkergoed vir haar. Elke druppel was so soet dat sy amper tandpyn ge kry het. Elke slagoffer het stadig doodgegaan nadat hul deur haar hande was, hulle was gebreuk en vol snypleke waar die bloed opgelek is.
Sy is gefasiniseer deur die menslike liggaam. Vrae soos "Kan n persoon doodgaan sonder om die vel te breuk as jy hul genoeg geslaan het of hulle selfs probeer vermoor het"!
…Maar sy is nie n normale persoon nie… Haar siel het nooit gaan rus in die Anderwereld nie. Sy het nooit n kans gehad om haar hart deur Anubis, Horus en Osiris te laat beoordedel nie. Nooit was dit geweeg teen die veer van Maat nie… dit sou seker ingesluk geword het deur Ammat- the devourer of souls.
Nee sy was verban tot n lewe sonder rus. Haar liggaam mag weggevreet word deur maaiers en alle nagedagtenis van haar kan verdwyn maar haar siel het nog rondgeloop op Aarde… Dis hoe sy my gevind het.
Nog n sny, groter as die vorige een. Die bloed tap uit my been maar uit ek onderdruk die drang om te skree. Ek gaan nie vir haar die bevrediging gee van my pyn hoor nie ongeag hoe seer die pyn is.
"Ag toe nou Hikari²… Laat ek hoor hoe jy gil! Come-on! Skree damit!" gil sy en forseer die aaklige metaal wapen weer in my vel in. Haar oë is vol haat, toorn en bloeddorstigheid.
Ek was verkeerd. Haar siel is oor die jare van pyn weggevreet en al wat oor is, is n diep, donker gat
1- Japanees vir donkerte of donker kant
2- Japanees vir lig of ligte kant
Maibe: I wrote this while watching Higurashi no Naku Kori ni... the episode where Shion brutally stabs Satako to death
Magdalene: Poor Satako...
Maibe: Team Shion- cause she's a psycho with a taser :D
"I did it! I did it all! I killed everyone, with my own hands!"
-†-
