Uiteindelik isek al halfpad deur die hoofstukke, maar daar is baie veranderinge wat ek will aanbring, so hang bal en laat ek maar klaarmaak!

Ek sukkel klaar om genoeg idees te kry vir een hoofstuk, maar ek weet wat ek wil hê moet gebeur in die storie. Geniet maar hoofstuk vyf en maak seker ek kry ten minste 'n review!

-Lyn Breek-

Mari

Ek het myself wakker geknor, maar toe ek my oë oopmaak was ek nie in Kakashi se kamer nie, die plek het nie eens na Konoha meer geruik nie.

Dadelik sit ek wakker en vries. Ek kyk af en sien dat ek kaal is. Maar eks nie kaal soosin ek het nie klere aan nie... Ek het nie meer tiete gehad nie. Geskok staar ek af na my liggaam toe en kyk of ek nie dalk nog aan die slaap is nie. "Fok..." Ek gryp na my bek toe en sug uiteindelik. Dit was nie soos wat ek geklink het my hele lewe lank nie, my stem was dieper as gewoonlik. Ek kyk toe rondom my en neem op dat my vriende nie in dieselfde kamer is as ek nie, so ek staan toe op van die koue vloer en storm amper die bliksemse deur af.

My liggaam het definitief groter en frisser gevoel as gewoonlik. Ek begin elke deur oopmaak, maar ek hoef nie ver te gaan met soek nie. Agter die eerste deur lê my vriendinne nog en slaap. Demoer in omdat ons nie in Konoha meer is nie en omdat ons heelmoontlik ontvoer is, storm ek deur die Akatsuki se skuilplek op soek na die baas van die fokken plek.

Ek het ook opgeneem dat ek nie net vuur kragte het nie, maar toe Kisame my natspuit het ek water kragte ook gekry, want een hand was gevul met 'n bol ys en die ander een vuur terwyl ek deur die gange storm. Maar... Voordat ek nog 'n tree kon neem, toe hoor ek vir Jojo. "Mari?"

Sy staan 'n ent agter my in die gang af, die res saam met haar. Ek laat sak my hande en staar vir hulle. Momo en Jojo het nie veel verstom gelyk nie, waar Jeani en Lizzy heeltemal hulself bekak het. My oë fokus toe weer op Jojo wat vorentoe gespring het en in my vasgehardloop het. Na dit kom Momo en die ander twee. "Ons is so bly jys orrait! Jy was uit vir twee dae!" Huil Momo.

"Hoe lank was ek soos die?" Vra ek en stoot weg van hulle af. Ek het 'n bietjie langer as hulle gestaan, maar ek was nog altyd langer as wat hulle was, so daar was geen verskil in elk geval nie. Jojo het aanhou vir my staar terwyl Momo die kind se oë probeer wegkry van my lyf af.

"Jy was nog gister..." Lizzy het begin praat, maar afgedwaal van haar woorde af en agter my gekyk met wye oë. Ek weet toe wie agter my gestaan het, want ek kan 'n poes ryk van vêr af. Voordat die persoon kon praat draai ek om en slaan my vuis in sy maag in, wat maak dat hy solied gevries staan.

Die ys het nie veel gehelp nie, Kisame het weer ontvries en vir my gegluur, voordat hy met skok na my kyk. "Wie de fok is jy?"

"Mari!" Jojo gryp aan my heupe vas. Kisame se oë rek wyer as wat dit was. Ek was ook geskok, want Jojo was besig om aan my te hang soos 'n apie. Momo kom staan langs Jojo en gluur vir Kisame.

Ek hoor nog voetvalle voordat nog mense om die hoek verskyn. "Hey, Kisame, un, wat het gebeur, un? Jy vat so lankom vyf meisies wakker te maa- What the fuck?!" Deidara spring terug in skok en stamp vir Hidan om. "Wie de fok is dit?! Moenie vir my sê..."

"Martienus." Ek draai na Momo toe. "Ja, ek dink ons sal jou van nou af Martienus moet noem." Sy glimlag op na my toe. "Jy lyk naais met daai klein baard."

Huh? Ek vat na my ken toe waar 'n streep onder my lip afloop en toe na my kop toe, wat kort hare het. "What the fuck ever. Ons moet hierdie klomp fokkeen na die fokken baas toe fokken vat." Ek draai na Hidan toe wat besig was om van die vloer af op te staan. Ek was sommer lus om sy gesig vir hom in te poes.

"Jojo, julle, bly naby." Sê ek en beduie dat die drie fokkers vooruit moet stap. Ons volg hulle toe deur verskeie deurmekaar gange wat kak belig was. Ek hou my hand uit en maak meer lig met my vuur. Ons hou stil by 'n donker deur en Kisame gaan eerste in voordat ons almal ingaan.

Die kamer was nog net so fokken donker soos die res van die fokken plek, so ek gooi toe 'n paar vlamme op die grond neer en soek vir die baas van die plek. Toe ek hom sien toe moes ek kalmeer, want ek sou hom vermoor het. "Wat? Kisame, ek dog julle sê daars vyf meisies?!" Pein staan op agter sy tafel uit. Jojo hou stywer aan my middellyf vas toe Pein nader staan.

"Baas-sama... Dié een was 'n meisie, un..." Sê Deidara. Pein se oë rek wyd en hy storm terug na sy tafel toe. Ek bol my vuiste op en gluur vir die Akatsuki leier. Deidara en Hidan word versoek om die kamer te verlaat, toe hulle weg is, toe staan Kisame vorentoe en wag dat Pein iets sê.

Pein sit agter die tafel en dink. Sy oë bly op my ingeval ek kak maak. Dis toe Jojo iets onverwags sê, wat maak dat ek gril. "Jou tattoo lyk beter..." Syt verwys na die een op my arm, 'n vlam.

"Wat?! Dis nie nou fokken tyd om na kak soos dit te kyk nie!" Skel ek en knyp haar oor. Pein slaan sy hande neer op die tafel om stilte te kry.

Al vyf van ons, tesame met die stuk vis poes, kyk vir Pein. "Julle weet hoekom julle hier is, reg?" Ek skud my kop, my wenkbroue liggies geknoop met deurmekaarheid. Pein staar spesifiek na my. "Jy het 'n ongelooflike groot hoeveelheid chakra wat nie eens soos chakra lyk nie. Ons wil dit gebruik om die gesterte monsters te vang."

"Is jy befok in jou fokken kop? Lykit vir jou asof ek gaan help om mense seer te maak, hê?" Ek stoot vir Jojo van my af weg en storm oor na Pein toe. Ongelukkig kon ek hom nie moer nie want Kisame het my agter gehou. "Ek gaan jou nog fokken molesteer, jou fucked up stuk vis poes." Knor ek en gluur vir Kisame wat my arms agter my rug vashou.

Pein staan op en stap om sy tafel. Hy staan voor my en kyk vir die meisies voordat hy op moet kyk om my gesig te kan sien. Fok ek haat kort mense, want ek weet ek kan hulle vinnig opfok as dit nodig is. "Jys flippen arrogant vir 'n jong man." Grom Pein en gluur my aan. Kisame kon my nie keer nie, onthou ek het gesê dit vat 'n klompie mense om my vas te hou sodat ek nie kan beweeg nie? Kisame het nie 'n kat se kans gestaan nie. Ek skop weg van hom af en poes vir Pein deur sy bek laat hy aan die ander kant van die kamer beland.

"En jys 'n dom poes!" Blaf ek voordat ek oor na hom toe storm en die lewende kak uit hom uit bliksem.

"Martienus!"

"Baas!"

Ek neem net een tree weg van hom om te kyk hoe erg hy opgefok is, toe voel ek myself bo die grond gelig word en met my rug teen 'n muur vas gegooi word. Pein gluur vir my, 'n paar snye op sy gesig, sy hand om my nek. "Martienus!" Gil Jojo.

"Bly uit dit uit!" Blaf ek, albei my hande besig om te probeer om Pein se hand van my keel af te kry. "Jou fokken poes! Laat gaan!" Knor ek.

"Kisame, neem die dames terug na hul kamer toe asseblief." Sê Pein. Kisame knik sy kop en beduie dat die ander vier voor hom uit moet loop.

Jojo probeer toe verby Kisame kom, maar sy word terug getrek deur Momo en Jeani. "Nee! Kom Jojo! Martienus kan homself hanteer!" Skree Momo met 'n traan wat van haar wang af val.

Die deur maak toe agter die vyf wat die kamer verlaat het. Pein laat gaan van my nek en ek tuimel grond toe. Voor ek kon opstaan skop die poes my in my ribbekas en gooi my deur die lug na die ander kant van die kamer toe. Ek moer teen die muur vas, voor ek kon op diegrond val toe druk daai bliksem van sy staal pale deur my skouers. Ek knyp my oë toe en haal diep asem, dit het soos 'n kont gepyn.

"Jyt 'n sterk wil vir 'n persoon wat nie van hierdie wêreld af is nie." Pein staan voor my, sy stem sag en gevaarlik.

Momo

"Sal jy net fokken kalmeer Jojo?!" Skree ek, my keel besig om seer te kry as gevolg van geskreery en die trane wat ek probeer terughou. Kisame staan in die hoek van die kamer en igroneer ons. Lizzy het op haar kniëe gaan sak en begin bid terwyl Jeani teen die muur gaan staan en haar kop moer, aanhoudend. Die toestand van my vriende het maak dat ek soos die volwasse een optree en hulle probeer kalmeer. Jojo sit voor die geslote deur en hul. Kisame het die sleutel wat die deur oopmaak.

Ek was ook bekommerd oor Mari- Martienus... Maar ek het geweet hy gaan homself kan hanteer. "Momo, die poes gaan hom doodmaak!" Skree Jojo en moer die deur. Ek klap haar oor haar kop en staan op voordat ek vir Jeani weg van die muur af sleep en vir Lizzy saam trek. Ons al vier sit in die middel van die kamer in stilte.

Kisame snork. "Julle meisies is te paniekerig. Baas gaan hom nie doodmaak nie, want hy word benodig om die gesterte monsters te vang." Sê hy en grinnik af na my toe. Ek gluur vir hom en troos vir Jojo.

"W-wat as hy nie saamstem daarmee nie? Wat dan?" Vra Jeani, haar kop gesak. Ek moer haar oor haar kop en laat sak my kop ook. Ons het nie regtig geweet wat aangaan in Pein se kantoor nie. Ons was almal bang dat Martienus iets oor sou kom... Ek was ook bang vir ons, want wat gaan met ons vier gebeur wat nie chakra het nie; of het maar nie weet hoe om dit te gebruik nie.

"Lizzy, kom ons bid." Ek suggereer. Lizzy knik haar kop en ons begin toe bid.

"O, Heer, help ons, beskerm asseblief vir Mari- Martienus. Help hom dat hy nie ernstig beseer word nie. Hou jou hand van bewaring oor ons ook, sodat ons nie beseer word nie, laat ons veilig uit hierdie situasie kan kom.

Amen."

Martienus

"En jys 'n poes." Knor ek en probeer vir Pein skop. Hy gryp my been beet en druk lang naels in my dy in. Ek kners my tande en suig lug in. Pein laat uit 'n klein laggie en laat my been gaan voordat hy langs sy tafel gaan staan. Ek stamp my kop agter teen die muur vas en kners my tande, my skouers was besig om ernstigwaar te verswak.

Pein trek toe die duiwelse pale weg en ek val grond toe. Voordat ek die pyn kon voel dat die goed uitgetrek is, voel ek iets soos warm hande wat oor my skouers wapper en die wonde begin toe maak. "Wat? Jy kan nie soveel chakra hê om jouself weer te heel nie." Knor Pein en stap vorentoe.

Ek glimlag. "Dankie Momo en Lizzy..." Sê ek saggies. Ek kyk op na Pein toe. "Hulle bid... Ekt gedog hy bestaan nie, ekt al begin dink hy is nie regtig nie toe ek veertien word." Ek sak toe my kop. "Maar dit sal die laaste keer wees wat God my help..."

Sonder nog 'n woord voel ek nog 'n knieg in my ribbekas en ek val plat op die grond neer. "Daar is net een God, en dis ek!" Knor Pein.

Ek lag saggies en probeer myself van die vloer af opstoot. "Jyt verkeerd gedink, jou poes. Jy is nie God nie."

Pein grom en skop my weer in my ribbekas toe ek regop sit. Ek het begin bloed in my bek voel bymekaar maak. "Meskien moet ek jou maatjies seermaak, dan sal dit maak dat jy jou kop verander-"

Voor hy uit die kamer uit kon gaan gryp ek sy voete en trek hom grond toe. Toe ek weer sien, sit ek bo-op hom en bliksem hom deur sy gesig. "Raak aan my fokken vriende!" Ek laai toe my fuiste met magiese kragte en slaan hom met ys en vuur. Hy gee my toe een hou in my maag wat maak dat ek neer val en van hom af rol. Pein staan op en lig my by my hemp op.

"Ek gee jou dan twee keuses, jy kan of saamstem om my te help, of ek maak hulle seer tot jy saamstem." Knor Pein, sy gesig direk in myne. Ek kon voel hoe ek weer uit gaan wees. Stadig knik ek my kop voordat ek aan die slaap raak.

Momo

Die deur maak oop en Martienus word ingegooi. "Eeegh!" Gil Jojo en hardloop oor na waar hy lê. Die deur maak weer toe en ek hardloop ook nader. Matrienus se skouers het gate in, wat besig was om toe te maak. Dit het nie gelyk of daar enigiets anders fout was met hom nie, maar mens kan nie seker wees nie.

"Jeani, kom ckeck hom gou, kyk of enigiets gebreek is." Roep ek. Jeani hardloop gou oor saam met Lizzy.

Lizzy snak na haar asem. "Here, God dankie! Jy het ons gehoor!" Sy sak neer op haar kniëe en raak aan Martienus se skouer wat klaar vanself geheel het. Trane stroom oor Lizzy se gesig terwyl sy die Here dank. Jeani voel aan Martienus se ribbekas vir enige gebreekte bene.

Toe sy klaar was toe sit sy terug. "My goeie fok... Niks is gebreek nie!" Jeani staar vir my met 'n oop bek. Jojo sug in dankbaarheid en lê haar kop op sy bors.

Kisame staan in die hoek en knor. Ek draai na hom toe en maak myself gereed om hom op te fok. Voor ek op kon staan het Martienus my arm beet. "Sit stil." Sê hy en knip sy oë sodat hy wakker kan word. Hy tik liggies vir Jojo en sit regop. "Dankie Lizzy..." Sy stem was sag, asof ons almal klaar dood was. Dis toe die trane by my oë uitloop en oor my wange stroom. Ons almal vou ons arms om sy bolyf en begin snik van die huil. Hy lag saggies en sit stil vir 'n paar minute.

Toe ons laat gaan het, toe staan hy op en strek. Hy steek toe 'n vinger in Kisame se rigting, wie se bolip opgekrul het soos hy knor. "Jy raak nou fokken irriterend met jou arrogantheid."

"En jy stink soos 'n vervrotte poes wat lank terug gewas is." Martienus spring vorentoe en moer sy kop teen Kisame s'n laat dit teen die muur agter hom vas moer. Jojo spring op en hardloop oor na Martienus toe om hom te keer laat hy verder vir Kisame seermaak. Ek kon sien hoe grinnik Martienus toe hy vir Kisame gluur. "Dankie Pein, ek het jou staal in my liggam ingeneem."

"Wat?!" Ek spring op en hardloop tot voor Martienus. "Bedoel jy jy dink dat as jy deur iets soos elektrisiteit opgefok gaan word gaan jy dan daai... Nooit!" Ek glimlag breed en spring rond soos 'n mal aap.

Martienus knak sy nek en draai na die deur toe. "Kom, eks honger." Grom hy voordat hy die deur bekyk en die deur van sy skarniere afhaal en eenkant toe gooi. Ons volg toe agter hom deur die gange, want hy ruik vir kos. Ons loop toe in Hidan vas, wie probeer vir Martienus moker, maar dit nie fokken reg kon kry nie. Matrienus gee hom een hou teen sy kop laat dit van sy skouers afval. "Shame." Sug hy en stap verder in die gang af. "Volgende is daai ander poes... Maar ons kan mos nie almal opfok nie..." Martienus knor en bol sy vuiste op.

Jojo

Ek stap langs Martienus oppad kombuis toe. Vir een of ander rede het hy baie kwaaier gelyk as toe ons in Pein se kantoor was. Ons kom toe by die kombuis aan en kry vir Deidara daarbinne, besig om met sy putty te speel. Martienus gee hom nie aandag nie en begin in die yskas grou. Die eerste ding wat hy in hand kry en maak dat hy sommer die yskas verder uitlos is 'n sixpack bier.

"O fok..." Momo hou haar hand oor haar oë.

"Hey! Daai is nie joune nie! En julle is veronderstel om toegesluit te wees, un!" Blaf Deidara. Matrienus maak 'n bottel oop en gooi die deksel teen Deidara se kop vas.

Ek giggel en gaan sit by die tafel saam my vriende. "Ek het nie jou kommentaar gevra nie, Barbie Slet." Sê Martin en neem 'n sluk bier voordat hy die bottel op die tafel neersit en sy vinger na Deidara rig. "Julle fokkers wil hê ek moet julle facking help, so hou julle bekke." Hy grou toe in sy broeksak en tas op sy rug en haal sy foon en 'n toiletrol met 'n gat ingesny vir sy foon.

"Oooo! Dis mos slim! Instant raas maakers!" Ek spring op en kyk nuskuurig aan hoe hy musiek aansit en die foon in die toiletrol sit. Eerste liedjie wat speel is dadelik dood metal, wat nog altyd gemaak het dat my vel snaaks voel. Martienus grinnik toe Deidara se oë wyd rek toe hy die liedie hoor. Ek giggel en gaan sit langs Martienus om 'n sluk bier te kry.

Ekt iets anders gesien met Martienus. Sy oë was nie die normale bruin soos wat dit was toe hy nog Mari was nie. Dit was nou groen met 'n ligte blou ring in die helfte van sy iris. Sy hare was ook baie donkerder, sommer heeltemal swart in plaas van die donker bruin wat dit was. "Jojo, maak jou bek toe voordat jy vir Martienus opslobber." Sê Momo.

Martienus draai sy kop na my toe en begin lag. Dis toe Pein in die kombuis instap en met verstomming na ons kyk. "Hoe de-? Wat de-?"

Lizzy staan op en draai na hom toe, vinger gelig wat besig was om lings en regs te swaai soos sy praat. "Moenie jy kom hoe de en wat de nie, meneer. Jyt nie opgelet nie het jy? Martienus is baie sterker as wat jy verwag het, okay? So jy kan maar jou alie terug na jou kantoor toe kry en gaan werk, anners maak ek seker jy kak!"

Fok, ek sit en staar virstom vir Lizzy. Dis die eerste keer wat ek haar hoor vloek. Pein staar vir haar voordat hy omdraai en fokkof. Ek draai terug na Martienus toe toe hy die liedjie verander, wat ons almal se gunsteling een is. Ons begin toe saam sing soos 'n koor.

Toe ek weer sien toe is Deidara so lekker weggesink onder die tafel in van vrees. Die liedjie was 'n rap lietjie wat ons baie geniet om te sing. Dis Eminem en Nate Dogg se Till I Collapse.

Martienus het altyd die stukke gesing wat Eminem sing terwyl die res van ons die stukke sing waar Nate Dogg sing. Deidara kon nie sy ore glo nie, so hyt net gesit en luister soos 'n doos. Musiek is basies die enigste manier hoe ons Engels kan praat, maar omdat dit gesingery is sukkel ons om die woorde uit te spreek as ons dit nie sing nie. So toe sit en sing ons die liedjie terwyl Martienus sy eerste bier klaarmaak.

[Martienus]

'Cause sometimes you just feel tired,

Feel weak, and when you feel weak, you feel like you wanna just give up.

But you gotta search within you, you gotta find that inner strength

And just pull that shit out of you and get that motivation to not give up

And not be a quitter, no matter how bad you wanna just fall flat on your face and collapse.

[Meisies saam Martienus]

Yo left, yo left, yo left right left

Yo left, yo left, yo left right left

Yo left, yo left, yo left right left

Yo left, yo left, yo left right left

[Martienus]

Till I collapse I'm spilling these raps long as you feel 'em

Till the day that I drop you'll never say that I'm not killing them

'Cause when I am not then I'ma stop pinning 'em

And I am not hip-hop and I'm just not Eminem.

Subliminal thoughts when I'm stop sending them women are caught in webs spin and hock venom

Adrenaline shots of penicillin could not get the illing to stop.

Amoxacillin is just not real enough.

The criminal cop killing hip-hop filling a minimal swap to cop millions of Pac listeners.

You're coming with me, feel it or not you're gonna fear it like I showed you the spirit of God lives in us.

You hear it a lot, lyrics that shock is it a miracle or am I just a product of pop fizzing up.

For shizzel my wizzel this is the plot listen up you bizzels forgot slizzel does not give a fuck.

[Koor Meisies]

Till the roof comes off, till the lights go out

Till my legs give out, can't shut my mouth.

Till the smoke clears out and my high burns out

I'ma rip this shit till my bones collapse.

Till the roof comes off, till the lights go out

Till my legs give out, can't shut my mouth.

Till the smoke clears out and my high burns out

I'ma rip this shit till my bones collapse.

[Martienus]

Music is like magic there's a certain feeling you get when you're real

And you spit and people are feeling your shit.

This is your moment and every single minute you spend trying to hold onto it

'cause you may never get it again.

So while you're in it try to get as much shit as you can

And when your run is over just admit when it's at its end.

'Cause I'm at the end of my wits with half this shit that gets in.

I got a list here's the order of my list that it's in.

It goes Reggie, Jay-Z, Tupac and Biggie, Andre from OutKast, Jada, Kurupt, Nas and then me.

But in this industry I'm the cause of a lot of envy, so when I'm not put on this list the shit does not offend me.

That's why you see me walk around like nothing's bothering me.

Even though half you people got a fucking problem with me.

You hate it but you know respect you've got to give me

The press's wet dream like Bobby and Whitney. Nate hit me.

[Koor Meisies]

Till the roof comes off, till the lights go out

Till my legs give out, can't shut my mouth.

Till the smoke clears out and my high burns out

I'ma rip this shit till my bones collapse.

Till the roof comes off, till the lights go out

Till my legs give out, can't shut my mouth.

Till the smoke clears out and my high burns out

I'ma rip this shit till my bones collapse.

[Martienus]

Soon as a verse starts I eat it at MC's heart

What is he thinking? How not to go against me? Smart.

And it's absurd how people hang on every word.

I'll probably never get the props I feel I ever deserve

But I'll never be served my spot is forever reserved

If I ever leave earth that would be the death of me first.

'Cause in my heart of hearts I know nothing could ever be worse.

That's why I'm clever when I put together every verse

My thoughts are sporadic, I act like I'm an addict

I rap like I'm addicted to smack like I'm Kim Mathers.

But I don't want to go forth and back in constant battles

The fact is I would rather sit back and bomb some rappers.

So this is like a full blown attack I'm launching at them

The track is on some battling raps who want some static

'Cause I don't really think that the fact that I'm Slim matters

A plaque of platinum status is whack if I'm not the baddest. So...

[Koor Meisies]

Till the roof comes off, till the lights go out

Till my legs give out, can't shut my mouth.

Till the smoke clears out and my high burns out

I'ma rip this shit till my bones collapse.

Till the roof comes off, till the lights go out

Till my legs give out, can't shut my mouth.

Till the smoke clears out and my high burns out

I'ma rip this shit till my bones collapse.

Until the roof

The roof comes off

Until my legs

Give out from underneath me

[Martienus]

I

I will not fall,

I will stand tall,

Feels like no one can beat me.

-Lyn Breek-

Dankie dat julle my kans gegee het om tot by hoofstuk vyf te skryf vir julle. Ek moet myself nou verskoon want ek is baie moeg.

Ek hoop julle het die hoofstuk geniet, want ek moes dit heeltemal sit en fokken oorskryf!

Dankie dat julle gelees het en review asseblief!